Die Vrye Boervolk van Suid-Afrika

The Free Boer Peoples of South Africa

 Let my people Go !

Die gedurige strewe en stryd na 'n Heimat of Volksgrond genoemd 'n Volkstaat  is die hoogste prioritiet van die Afrikaner Boervolk in Suider Afrika.

Die ou Boererepublieke van Transvaal , Vrystaat en Natal was voorheen ons Volks-tuiste maar deur politieke amalgemasie en onderdrukking is dit weggeneem van ons volk en sy mense. Die Boervolk het hierdie land gevorm en geskep met harde werk, bloedsweet en die hulp van Die Here - dit is deur swendelaars weggegee, weg  onderhandel vir 'n pot suurpap en dolosse van volksvreemdes afrika nasies en revolusionêre pan-afrika politieke partye wie niks met die Boervolk in gemeen het nie.

Die Boervolk sal weer Volks-Vryheid verkry in sy Heimat - of anders bekend as sy Volkstaat wat bestaan het uit die ou Boere Republieke van die Transvaal, Natal en Vrystaat.

Dit was ons Eerste Boere Republieke en dit sal altyd ons Boere Republieke bly.


   

Webwerf skakels van belang


***

Webnode

Buiteland - Survival Preppers

http://www.survivalistboards.com

***

 Binnelands - Volksorganisasies


Die Kommandokorps Suid-Afrika

http://kommandokorps.org/


Hollandse Volksbelang Nederland


***

 http://radio-vryheid.co.za/

***

Hoop Radio Suid-Afrika

http://www.4him.co.za/

 

Image Detail

http://wwitv.com/tv_channels/b6281-Kruiskyk-TV.htm

 

Image Detail

www.suidlanders.co.za





 www.suidweslanders.com

  

http://www.awb.co.za

 

 

http://www.boervolkradio.co.za/


http://praag.co.za/

 


***

Besoek ook ...

http://www.orania.co.za

***



 

 

 

 

 

 

 

News

Duitsland berg voedsel vir noodgevalle.

24/08/2016 14:39
Swaar Tye kom vinnig nader !Stockpile food in case of attack, Germany tells citizensNews24 - 08/24/2016 Berlin - Germany on Wednesday urged its population to stockpile food and water in case of terrorist or cyber attacks, as it adopted its first civil defence strategy since the end of the Cold...

Is jy gereed vir n onsekere Toekomstigheid ? Mike Smith ....

23/08/2016 08:16
Is the West preparing for the Apocalypse? By Mike Smith23rd  of August 2016Yesterday the German government announced an official strategy of "Civil Protection" (Zivilschutz) in a 69 page document and warned their people to stock up on two liters of water per person for 5 days and food for ten...

Nuwe Nuus van die Vryburger

23/08/2016 08:08
Nuwe Nuuskoerant vir ons menseOmrede ons nie meer die Ditsemblits aan lesers kan voorle nie publiseer ons nou uitgawes van die Vryburger E-koerant , vlog asb hierdie skakel -  http://www.dievryburger.co.za/Dank aan die Vryburger en ons lesers

Dr Verwoerd - Steeds n legende onder sy volk.

18/08/2016 07:09
  DIE WAARHEID MAAK VRY     Liewe volksgenoot, SÓ ONTHOU ÉK VIR DR VERWOERD  Hierdie brief handel oor die herdenking van die lewe van Dr Verwoerd. Daarmee wil ek graag met u as my mede-Afrikaner enkele van my persoonlike belewenisse van hom deel. Dit wat ek met u...

News24 Race war possible in South Africa - Kommerwekkende feite oor Suid-Afrika

17/08/2016 11:53
News24Johannesburg - Race relations in South Africa are so bad that it could lead to civil war, retired Judge Bernard Ngoepe has warned.Ngoepe told a forum at the Institute for the Advancement of Journalism that racism should be criminalised."Sometimes I think road rage between black and white...

Spesiale Uitgawe Ditsemblits

12/08/2016 06:54
Spesiale UitgaweDitsemBlits  nou intekenpakket DitsemBlits  as weeklikse elektroniese nuusbrief is vanaf 1 Augustus 2016 slegs beskikbaar  op intekenbasis van R20 per maand, vooruitbetaalbaar vir 12 maande = R240.  Slegs persone wat ingeteken is en betaal het, ontvang nou die...

Kleinfontein se warme vriendelikheid opmerklik aan besoekers van die pers.

27/07/2016 08:19
'The whites will kill you in Kleinfontein' - but instead I got a guided tour and homebaked kaaspoffertjies Iavan Pijoos, News24             2016-07-27 08:48        ...

Die 8ste Volksvergadering te Orania Gemeenskapsaal

27/07/2016 08:02
VolksvergaderingGeliefde Volksgenoot, U word hartlik uitgenooi na die 8ste Volksvergadering van die Geloftevolk van Suid-Afrika, wat D.V. beplan word vir 17-18 September 2016 te Orania Gemeenskapsaal. Die Tema is: Soek eers die koninkryk van God en Sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir...

Die Zulus verlang terug na Apartheids-dae

22/07/2016 08:09
Apartheid was baie beter - Zulu Koning Zwelitinihttp://www.breitbart.com/london/2015/12/09/king-zulus-slams-called-south-african-democracy-says-country-better-off-apartheid/We were beter off during Apartheid - Zulu King Zwelitini

Om te meng of apart te hou ? What is the question ?

19/07/2016 12:37
Besoek gerus die vlg webwerf.http://stop-rassenvermenging.nl/Please visit this websiteDie skakel mag dalk nie werk nie - so google dit asb.
1 | 2 | 3 | 4 >>